Posbus 273, GRAHAMSTAD, 6140 Tel.: 046 6223322 Faks.: 046 6223474Epos: pjolivier@imaginet.co.za |
HOëRSKOOL PJ OLIVIER GRAHAMSTAD |
|
Hoërskool P.J. Olivier is die Afrikaanse skool in Grahamstad wat daarop ingestel is om al ons leerders te bemagtig om ook vlot tweetalig te wees. Ons strewe na drietaligheid deur Xhôsa as ‘n verpligte vak in die laerskool aan te bied. Ons is ‘n sterk akademies gerigte skool wat leerders in Afrikaans bedien vanaf Graad R tot 12. Ons beskou onsself as ‘n goed gebalanseerde skool waar akademie, sport en kultuur ewewigtig met mekaar skakel om aan al die leerders die geleentheid te bied om hulle volle potensiaal te verwesenlik. |
|